«

»

Dec 20 2017

Print this Post

Pew Leaflet Sunday 24 December 2017

BESINNING VIR DIE VIERDE SONDAG IN ADVENT:

Maria se reaksie op die nuus van God se ingrype is dié van algehele oorgawe aan God se wil. Sy moes die engel gewoon op sy woord neem. Wanneer God belowe, is dit soos iets wat reeds gebeur het. Dit is die aansporing, die toesegging van God wat ons oortuig om soos klei in sy hande te word. Dan word ons instrumente in sy hand, buig ons voor Hom met ’n loflied. Advent daag ons uit om in totale oorgawe aan Hom te lewe. Dit is die gepaste reaksie van Adventsmense wat wag op die finale koms van sy koninkryk.

Advent 4 – Dec 24.pdf

Permanent link to this article: http://www.stgeorge.org.za/2017/12/20/pew-leaflet-sunday-24-december-2017/