«

»

Sep 02 2016

Print this Post

Pew Leaflet Sunday 04 September 2016

Jesus verduidelik die koste van dissipelskap. Om Jesus te volg verg ’n allesopofferende houding. Jy moet bereid wees om van jou familie afstand te doen en om jou kruis te dra en in Jesus se voetspore te volg. Eers dan kan jy ’n ware dissipel wees. Daarom moet jy sorgvuldig die koste bereken voordat jy op die pad vertrek, anders sal jy nooit die einddoel bereik nie. Om ’n gebou op te rig of om te gaan oorlog voer, verg deeglike beplanning. ’n Dissipel moet bereid wees om van al sy besittings afstand te doen. ’n Dissipel wat halfhartig is, is soos sout wat verslaan het en nie meer smaak kan gee nie. (Woord en Fees)

Pew Leaflet – Sept 4 .pdf

Permanent link to this article: http://www.stgeorge.org.za/2016/09/02/pew-leaflet-sunday-04-september-2016/